The Following Bread
Bait Recipe was contributed by
PI
Brood Pappie
Iets wat ek vroeg in my sosiale hengelloopbaan geleer het is om my gegeurde aas (veral 'n broodaas) so dag of twee voor die tyd aanmekaar te slaan en dit dan in die yskas te bêre. Dit gee kans dat die geur mooi deur die aas versprei en 'n sterker reuk word vrygestel.
Ek neem gewoonlik 'n kwart bruinbrood, gooi 'n eierwit in en meng ook Moirs geursel van keuse in tot die asie se struktuur reg is. So gebruik ek een bruinbrood om 4 gegeurde broodjies te maak vir 'n dag se hengel.
Ek en my broer het in ons jong dae op ons lekkerste moddervis gehengel met 'n skoon witbroodjie wat in die dam se water geweek en goed gebrei was.
Vir die kompetisiemanne en gesoute hengelaars is die inligting seker uit vervroeë dae maar die jonger hengelaars sal hulself gate uit geniet om hul aas self voor te berei en te beleef hoe hulle vis op hul eie aas uittrek.
Soms dink ek ons het te gemaklik begin raak met al die aas wat op die mark beskikbaar is en vergeet hoe lekker dit in ons kinderdae was om ons eie aas voor te berei.
Bruin Brood Backing:
Vat drie tot vyf snye wit brood laat staan vir drie dae . Breuk net wit dele sonder kante in krummels op. Meng deeglik met flouro en versier suiker sommer baie flouro en meng dan met moirs caramel . Microwave vir 60 - 70 sek en siedaar n backing wat jare hou. Moenie water by sit nie en moenie my hoeveelhede vra nie want my boek is by die huis lol. Die ding lyk sommer so donker bruin swart maar hy werk.
CARAMEL BREAD:
INGREDIENTS: ½ loaf brow bread without crusts
2 x 30ml moir’s caramel essence
2 teaspoons egg yellow powder
METHOD: crumble brown bread in a basin; add the egg yellow powder and 1 moir’s caramel mix with hands until a stiff
bait. Occasionally add the other essence when required.
RED BREAD BAIT
INGREDIENTS: 1 loaf white bread without crusts
1 raw egg
1 teaspoon sugar
Strawberry syrup the one you use for icecream
10 ml almond essence
10 ml cherry essence
Red coulering
METHOD: crumble bread in a basin, then add all the other ingredients and mix with hands to a stiff
bait. If
bait is too soft you can add a little cake flour.
Warning: Spoiler!More coming soon